Foto’s: AmberMac Makadamia-ekspo 2024

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
ambermac ekspo 2024
100.5FM kuier regstreeks saam vanaf die AmberMacs Makadamia-ekspo 2024. 
Die twee dae bied pret en proe-ervarings waartydens meer geleer word oor die verbouing, verwerking en verskeie gebruike van dié neute by toonaangewende boere en verskaffers tydens insiggewende praatjies en demonstrasies.
Kyk die foto’s hier: