Familie Bybelstudie: 1 Kor. 15

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Familie Bybelstudie

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Monique Du Venage van Communio Kerk het hierdie week 1 Kor. 15 behandel.

Luister weer hier:

Ep. 1

Ep. 2

Ep. 3

Ep. 4

Ep. 5

Sien ook: Familie Bybelstudie: 1 Kor. 14