Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.
Jeugpastoor Vaughn Valentine het die week 1 Korintiërs 14 behandel.
Luister weer hier:
Ep. 1
Ep. 2
Ep. 3
Ep. 4
Ep. 5
Sien ook: Familie Bybelstudie 1 Kor. 13
Skakel elke weeksdag om 10:00 in op 100.5FM vir Familie Bybelstudie.