Familie Bybelstudie Week 1

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Familie Bybelstudie

Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem met mekaar om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat gesinne kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.

Past. Leanie Erasmus van Communio Kerk in Mbombela het hierdie week 1 Korintiërs 7 behandel.

Ep. 1

Ep. 2

Ep. 3

Ep. 4

Ep. 5