FAK herstel Trichardt-Potgieter-monument

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Noord van Graskop staan ’n monument wat getuig van moed, opoffering en pioniersgees – ’n gedenkteken aan Karel Trichardt en Andries Potgieter, twee figure wat diep spore in ons geskiedenis getrap het.

Hierdie monument, wat hul reis en invloed op die Groot Trek verewig, is pas met sorg herstel.

Charles Rademeyer van die FAK vertel alles oor die onthulling van die herstelde Trichardt-Potgieter-monument op Saterdag 28 Junie .

Luister weer: