Eurika Mogane aangestel as Kommissaris vir Geslagsgelykheid

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

HKH Prinses Eurika Mogane is amptelik aangestel as een van ses Kommissarisse vir Geslagsgelykheid, deur president Cyril Ramaphosa.

Sy gesels met Amanda.

Luister hier:

Jy kan enige voorvalle van diskriminasie of teistering by die werk of skool aanmeld by die kommissie by 083-384-0919.

Sien ook: Ikoniese Cobra’s die naweek in Laeveld