Eeu gevier sedert trein toeriste na wildtuin bring
Written by Mireille on October 25, 2023
Dit is vandag 10 jaar sedert toeriste vir die eerste keer die Krugerwildtuin per trein kon besoek.
Charles vind meer uit by Judiet Barnes, die bemarkingsbestuurder van Kruger Shalati.
Luister hier:
Sien ook: KLCBT-toekennings in foto’s