Duine seil in die woestyn: Eben Basson vertel van Dakar
Written by Mireille on January 20, 2023
Die plaaslike tydrenryer Eben Basson, ‘n sakeman van Komatipoort, het saam met sy medebestuurder, Leander Pienaar, hul eerste Dakar-tydren in die sewende possisie afgesluit in die T3-klas.
Hulle is ‘n blote paar weke voor die afskop in Saoedi-Arabië genooi om by die G Rally-span aan te sluit en het eindelik die wennersmedalje in die Liggewig Prototipe Nuweling-kategorie verower.
Sien ook: Basson eindig sewende in sy debuut by Dakar
Hy vertel vir Andri van die uitdagings wat die taaiste resies ter wêreld aan hulle gestel het – soos ‘n noue ontkoming met ‘n deelnemende vragmotor.
Luister weer hier.