‘Drag races’ bekommer inwoners toenemend

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Versnelrenne of sleeprenne of onwettige wedrenne in Nelspruit het die afgelope weke toegeneem.

Dit kom baie meer georganiseerd voor as voorheen, en daar is verskeie uitdagings vir wetstoepassers om dit te probeer stop of keer .

John Meintjies van ACS Sekuriteit en Nelspruit Concerned Citizens verduidelik.

Luister weer: