Dokter gerat vir On Trac-Tor 2024

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dr. André Hattingh vertrek Sondag op sy 3 500 km trekkerrit om die land om fondse in te samel vir Pediatric Care Africa.

Hy kuier in die ateljee saam met die vroue van “Uit die pan, in die pens” wat tydens Innibos ‘n groot bedrag geld vir die organisasie kon insamel deur pannekoek te bak.

Luister hier:

Sien ook: So lyk die huismark in die Laeveld