Doen aansoek om amnestie by Mbombela

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Mbombela het ‘n skuldverligting-amnestieprogram aangekondig vir huishoudelike kliënte met foutiewe, wanfunksionele, gepeuterde of onwettige water- en elektrisiteitsverbindings.
Phumula Mathebula, senior bestuurder van inkomste-invorderings by die munisipaliteit, verduidelik.
Luister: