Die moets en moenies vir Eisteddfod

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Senuwees is enige akteur se grootste vyand.

Steven Schamrel van Troupe Studio het raad vir ouers en deelnemers voor die drama- en spraak-afdeling van die Nelspruit Eisteddfod oor die volgende twee weke plaasvind.

Luister hier: