Die Mentalist: Towerkrag is agter die skerms

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
riaan loubser

Riaan Loubser van Unigrad werk al sy hele professionele lewe in opleiding.

Tog is die aantrekkingskrag van die vermaaklikheidsbedryf sedert sy kinderdae net te sterk en hou sy passie daarvoor dit in sy lewe.

Hoewel hy ook bekend is as die “Mentalist” lê die towerkrag vir hom eintlik agter die skerms.

Luister weer hier:

Sien ook: Vragmotorbestuurder loop km’s na ongeluk