Dick Meintjies: Toekenning kom na 12 jaar se harde werk

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Dick Meintjies

Dick Meintjies van Nelspruit Ford het onlangs die nasionale Voorsitterstoekenning gewen vir Verkoopskonsultant Kategorie A.
Hy skryf die nasionale toekenning toe aan 12 jaar se harde werk – en goeie kliëntediens.
“‘n Mens kan dit die altyd 100% doen nie, maar jy probeer,” sê hy vir Sonop Ontbyt.
Luister weer hier:

Sien ook: P166 deur Witrivier goedgekeur