Damprook net so sleg soos rook sê kenner

Die passiewe "rook" van damprook is volgens kenners net so skadelik as die van tabakprodukte.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê e-sigarette dryf ‘n ontstellende nuwe golf van nikotienverslawing aan, met miljoene kinders wat verslaaf is aan damprook.

Die Verenigde Nasies se gesondheidsagentskap sê die bedryf bevorder damprook as minder skadelik as sigarette, maar in werklikheid teiken hulle jongmense met kinders wat verslaaf raak.

Juandré Watson van die Heart & Stroke Foundation SA beaam dit.

Luister hier: