100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Daar is ‘n heenkome wanneer jy huishoudelike geweld aanmeld

Written by on April 17, 2023

Baie vroue vermy dit om huishoudelike geweld aan te meld, want waarheen gaan hulle dan?
GRIP het egter skuilings beskikbaar vir vroue wat dit benodig, waar jy tot ses maande kan bly.
Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van GRIP, gesels saam met Gugu Mapanga, ‘n hulp-maatskaplike werker by ‘n plaaslike skuiling, daaroor met Johanné Strydom.
Luister weer hier.

Luister ook
GRIP Oorlewing 101: Program 1 en 2
Sien ook
Weet wat om te doen wanneer die ondenkbare met jou gebeur