Coenie Naudé stel ‘In jou lig’ vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé, stel na ‘n ruk weer nuwe musiek vry en ons is saam met hom opgewonde.
Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien.
Hy gesels met Sonop Ontbyt.
Luister: