Nog fondse vir sekuriteit op Numbi-pad

‘n Addisionele R5 miljoen is vanuit die private sektor bewillig om die Numbi-pad na die Krugerwildtuin verder te beveilig. Die nuwe president van die Kruger-Laeveld kamer vir sake en toerisme (KLCBT), prof. David Mabunda, het Dinsdagaand tydens sy inhuldiging aangekondig hoe hierdie ektra fondse aangewend sal word. Luister hier: Die R538 het veral verlede jaar […]
32 jaar vir man wat drie renosters gestroop het

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Mabunda: ‘SA ‘n kruitvat weens hoë werkloosheid’

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Bongani Bongo-verhoor: Sommige klagte onttrek

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuusgebeure.
Operasie Shanela land 69 verdagtes agter tralies

Plaaslik, tot die punt en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Bly veilig die Laeveld brandseisoen

Plaaslik, Afrikaans en tot die punt: Dit is 100.5FM.
Mzanzi II brandbestryders vertrek môre na Kanada

Tot die punt, plaaslik en in Afrikaans: Skakel in op 100.5FM.
Ouers wat glo dogter verkrag ook van vir verberging van ‘n sterfte

Tot die punt, plaaslik en Afrikaans: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Ouers eis antwoorde oor Estralita

Tot die punt, Afrikaans en plaaslik: Skakel is op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Nooddienste: DA vra dat ombud ondersoek instel

Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.