Msholozi eersdaags geformaliseer

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Polisie vind gesteelde voertuig by grens terug

Luister meer op 100.5FM.
Roudiens vir Bergvlam-matrikulant eerskomende Dinsdag

Luister meer op 100.5FM.
Motoriste gewaarsku oor padveiligheid na vier vroue sterf

Luister meer op 100.5FM.
Dankbare kommer oor nuwe ambulanse

67 nuwe ambulanse is in Mpumalanga vrygestel, maar die DA woordvoerder van gesondheid, Jane Sithole, sê hulle het nog geen terugvoer gekry van wie die ambulanse gaan kry nie aangesien die provinsie van 178 ambulanse na 33 werkende ambulanse gedaal het wat amper 4 miljoen mense sonder ‘n mediese fonds moet bedien. Hierdie kommer oor […]
Laeveld nuus – Week 49 van 2020

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Plaaslike veeartse waarsku teen parvovirus

Luister meer op 100.5FM.
Klubrugby hoog op nuwe Pumas-hoof se prioriteitslys

Luister meer op 100.5FM.
Toerisme begroting word gesny

Die Departement van Finansies en Ekonomiese ontwikkeling het die toerisme begroting met R40 miljoen gesny. DA woordvoerder van Finansies en ekonomiese ontwikkeling, Bosman Grobler, vertel hoekom hulle bekommerd is oor die vermindering in die begroting vir die toerisme industrie in Mpumalanga. Grobler sê dat daar by verskeie departemente geld geneem is vir COvid-19, maar dit […]
Aktiewe Covid-19-gevalle neem af in Mbombela

Luister meer op 100.5FM.