Baba vreudge by Lebombo-grenspos

Die polisie het beamptes geloof wat as vroedvroue opgetree het toe ‘n vrou op 30 Desember by Lebombo-grenspos in kraam gegaan het. Die ma, Marluz Albino Tovela, was onderweg na Nhambane. Die polisie se hulp is ingeroep en sers. Tshidi Mokoena en konst. Constable Nyathi het saam met Jabu Nkuna van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gehelp […]
Dis oukei om nie oukei te wees dié feestyd

Hoe gemaak met depressie en eensaamheid die feestyd? Annriette Slabber van LifeLine Nelspruit het raad. Luister: Kontak haar by 082-554-1182.
Gade inspireer ”n Spikkel in die lug’

Martie Naudé se tweede kinderboek, ‘n Spikkel in die lug, is by die drukkers – net betyds vir Kersfees. Sy vertel hoe haar boek gebore is. Luister: Kontak 079-775-3294 vir bestellings.
Grootste Geloftedag in dekades by Voortrekkermonument gevier

Dinsdag het nagenoeg 40,000 mense Geloftedag by die Voortrekkermonument herdenk. Dawid Brand, bedryfshoof: media, bemarking en toerisme van die Kultuurtuiste, sê 2025 was ‘n besonderse jaar vir Afrikaners. Luister weer:
Bespreek vooraf vir besoek aan Krugerwildtuin

SANParke herinner dagbesoekers aan die Krugerwildtuin dat hekkwotas gedurende die feestyd geïmplementeer word om oorbevolking op paaie en by fasiliteite te verhoed. Om toegang te verseker, word besoekers aangeraai om vooraaanlyn te bespreek by sanparks.dot.org. Die administrasiefooi is R59 vir volwassenes en R29 vir kinders. Voorafbespreekte dagbesoekers kry voorkeur by die hek, solank hulle binne […]
Vind genesing in jou tuin

Kan jy genesing vind in jou tuin? Luister na die professionele opinie van ‘n organiese groentetuin kundige, Elzabé de Bruyn.
Kartalot in Riverside

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Juan Bester stel ‘Hallo Mams’ vry

Die plaaslike rapper, Juan Bester, het ‘n nuwe enkelsnit vrygestel. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor Hallo Mams. Luister hier:
Wees op die uitkyk vir motorfietse

Motoriste is nie gewoond daaraan om op die uitkyk te wees vir motorfietse nie. Johan du Plessis en Francois Neuhoff van Lowveld Motorcycle Training & Country Tracks vra: “Look twice for bikes”. Luister hier:
TRAC gereed vir vakansieverkeer

TRAC berei voor vir ‘n aansienlike toename in verkeer op die die Maputo-korridor, wat Gauteng, Mpumalanga en Maputo verbind soos die feestyd nader kom. TRAC het verskeie maatreëls geïmplementeer om verkeersvloei op die N4 te bestuur en padveiligheid te verbeter. Alle TRAC N4-tolplazas sal gedurende geïdentifiseerde spitsdatums ten volle beman wees om die verwagte toename […]