Candy Benson sing weer na Covid-19-hel

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Die sanger/liedjieskrywer Candy Benson kuier in die Laeveld, en het in die ateljee by Gerhardt kom inloer.
Sy vertel hoe Covid-19 haar platgetrek het, en hoe sy weer begin sing het.
Luister weer na haar aangrypende vertelling.