Buckets of Blessings bied hoop in moeilike omstandighede

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Buckets of Blessings is meer as net Ciabattabrood – dit is ook ‘n baken van hoop in moeilike omstandighede.

Louis Leonard gesels met ons oor hoe hy die onderneming op die been gebring het na hy op 29-jarige ouderdom met veelvuldige sklerose (MS) gediagnoseer is.

Luister weer:

Sien ook: Soap Galore: Seep toor met olyfolie