Boobie Buddies ondersteun vroue se welstand

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Boobie Buddies is ‘n gemeenskap wat vroue ondersteun om saam ‘n verskil te maak.

Vir Oktober, stel hulle daaglikse uitdagings om vroue te help fokus op hul fisiese gesondheid, welstand, leefstylkeuses en kreatiwiteit.

Skoonsusters Lizé en Gené van der Merwe gesels met Amanda oor o.m. Boobilicious Thursdays.

Luister weer:

Is jy in? Stuur ‘n WhatsApp na 072-237-5734. #ImIn

Sien ook: Die Avonture van Piet Pompies eersdaags op die rakke