Boekgesprekke: Amore Bekker
Written by Mireille on June 28, 2024
Amore Bekker was vanoggend ons gas tydens 100.5FM se daaglikse boekgesprekke op die Innibos-feesterrein.
Sy gesels met Sanett Oosthuizen oor haar nuwe boek: “Ek het ‘n engel gesien”.
Luister weer:
Skakel elke dag om 11:00 daarvoor in, of besoek ons verhoog in die Bosmôl om dit regstreeks te volg.
Luister ook: Boekgesprekke: Leon van Nierop