100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Beveg stres en angs so

Written by on March 21, 2025

Danel Liebenberg is ‘n skool maatskaplike werker wat verduidelik wat stres aan ons liggame doen, hoe dit in angs omsit en wanneer dit tot uitbranding lei. Sy deel vier dinge wat ons kan doen om dit hok te slaan en sê ‘vier die klein oorwinnings in die lewe”.

Luister:

Kyk ook: