Bernhard Hermann: Lesse na jare in buiteland

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Laeveldse boorling, Bernhard Hermann, het baie jare in die buiteland gewerk.

Hy het Vrydagoggend saam met Neels in die ateljee kom kuier en saam uitgesaai.

Hy deel wat hy al geleer het.

Luister hier.

Sien ook: Ehlanzeni: Laeveld is op pad na ekonomiese herstel