Bergfietsryer v. krokodil: Man vertel van noue ontkoming in Barberton

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Deon Roodt is ‘n gereelde deelnemer aan die Barberton XCM-bergfietswedren.
Daarom dink hy, hy moes van beter geweet het voor hy tydens die wedren aan die einde van Januarie besluit het om ‘n bietjie af te koel en hy van nader kennis gemaak het met ‘n krokodil wat hom aan die voet beetgekry het.

Dit is eintlik ‘n dam waarin hy al vir jare wou swem, vertel hy vir Ludi en Mireille.
Luister weer hier:

Andrew Geldenhuys van SARZA het vroeër ook vertel hoe krokodille toenemend aangetref word op plekke waar hulle nie voorheen sommer gesien is nie.
Lees meer: Fietsryer oorleef krokodilbyt