Beraad oor Bela eersdaags in Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Tiaan Schoeman solidariteit

Solidariteit beplan ‘n beraad oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela).

Tiaan Schoeman, ‘n netwerkorganiseerder vir Solidariteit, sê verskeie organisasies beplan regsaksie teen dit sodra dit wet word, maar hulle rus nie op hul louere nie en mense moet daaroor ingelig word.

Luister hier:

Dit vind op 8 Mei by Laerskool Laeveld plaas en sal bygewoon deur onder meer Dirk Hermann en Connie Mulder van die VF+.

Sien ook: Drie vermeende dwelmhandelaars verskyn in Lydenburg