Jakkie Louw en Charlize Berg (Jakkals en Berg) se jongste enkelsnit, “Bella Musica” is so kraakvars dat dit vandag vir die eerste keer ooit op radio gespeel is – en ook op 100.5FM.
Jakkie het by Ludi kom kuier op die 100.5FM buite-ateljee op die Innibos-feesterrein.
Luister hier:
Sien ook: Boekgesprek met Jacques Pauw
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.