Laeveld nuus – Week 35 van 2022

In die nuus uit die Laeveld die week: Polisievlieënier wat tragedie oorleef is stabiel, gru-ongeluk eis vragmotorbestuurder, Hoërskool Nelspruit wen die Noordvaal-plaatafdeling en die Innibos-teaterweek skop af. Luister die hooftrekke hier.
Oorlewende vlieënier van Randse Lughawe-ongeluk stabiel in intensiewesorg

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
AfriForum reik hand uit na Liznica House of Hope

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Vier vas weens vuurwapens na wenk van die publiek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
DA vra Groen Skerpioene om rioolbesoedeling in munisipaliteite te ondersoek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Opdatering: Moordverdagte wat ontsnap is heraangekeer

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Kommer oor toename in kapings, smokkel van voertuie

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Parkeweek is vanjaar weer in September

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Seuntjie vermis in Masoyi

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Opdatering: Toneel op N4 opgeklaar na vragmotors bots

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.