ANC-viering massiewe ekonomiese inspuiting
Written by Mireille on January 15, 2024
Die bestuurder van Mbombela-stadion, wat Saterdag die gasheer was die vir ANC se 112de verjaarsdagvieringe, sê sulke groot geleenthede bring ‘n massiewe ekonomiese inspuiting na die area, in verskeie sektore.
Roelf Kotze kuier vertel watter groot geleenthede nog vir 2024 op pad is na die Laeveld.
Luister weer
Sien ook: Ehlanzeni: Laeveld is op pad na herstel – Radio Laeveld