Amper 70,00 Afrikaners stel belang in VSA
Written by Mireille on March 19, 2025
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in Amerika het die besonderhede van meer as 67,000 Suid-Afrikaners, wat navraag gedoen het oor president Donald Trump se uitvoerende bevel wat vlugtelingstatus aan Afrikaners bied, aan die Amerikaanse ambassade in Pretoria oorhandig.

Neil Diamond.
Die kamer se president, Neil Diamond, gesels met 100.5FM.
Luister:
Sien ook: Cure Day-hospitaal vinniger, warmer en kindervriendelik