ADASA herdenk Alzheimer’s maand
Written by Mireille on September 14, 2023
September is Wêreld Alzheimer’s maand en ADASA (voorheen Alzheimer’s Mpumalanga) kweek bewusmaking daaroor.
“Dit is die mees algemene vorm van demensie,” sê Elria Erasmus van ADASA.
Sy verduidelik die verskil tussen Alzheimer se siekte en demensie asook die rol wat beta-amyloïede proteïen en plaak in die ontstaan daarvan speel.
Sy gesels met Sonop Ontbyt.
Luister weer hier:
Sien ook: Hoe om na ‘n ouer met Alzheimer se siekte om te sien
Die dag van welstand vind op 30 September in Mbombela plaas.