Aasvoëls dáárom so noodsaaklik

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Kerri Wolter van VulPro is genomineer vir ‘n Indianapolis-prys, ‘n baie gesogte toekenning wat natuurbewaarders vir hul werk vereer.

Sy vertel hoekom aasvoëls een van dié belangrikste spesies in enige ekostelsel is.

Luister weer:

Sien ook: Skenk Maandag Bloed en red lewens