LDV hou nasionele konferensie

Ons is in Marloth Park vir LDV South Africa se konferensie. Laeveld Brunch saai regstreeks uit vanuit ‘n LDV Deliver 9-bussie.