Moenie matras-higiëne oor die hoof sien

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.

CleanMyBed maak matrasse professioneel diep skoon en het gegroei tot Peace of Sleep, ‘n sertifisering vir die gasvryheidsbedryf wat hul verbind tot ‘n hoër standaard van matras-higiëne.

Charlie Wright is die stigter en Celia van Wyk het die lisensie om in die Laeveld dié dienste te lewer.

Luister hier:

Besoek CleanMyBed hier.