Tiener gearresteer weens vermeende moord op huishulp in Barberton

’n Veertienjarige seun is gearresteer na hy na bewering ’n 51-jarige huishoudelike werker op ’n plaas in Barberton doodgeskiet het. Volgens die Mpumalanga polisie het die slagoffer in ’n buitekamer geslaap toe die tiener aan haar deur geklop en haar geskiet het na sy dit oopgemaak het. Die seun is ingevolge die Wet op Kinderjustisie […]
Medisinale plante in jou tuin – natuurlike helpers om jou deur die vakansie te help

Daar is ’n paar medisinale plante wat ons in ons eie tuine kan plant en wat handig te pas kan kom tydens die vakansietyd. Organiese groentetuinkenner Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt. Luister hier: