Verkiesing 2026: ANC verloor steun in Mpumalanga

Mpumalanga se verkiesingsuitslae na die plaaslike regeringsverkiesing is in.  Die ANC het direkte beheer van slegs drie munisipale rade behou.  In Mbombela (Nelspruit, Barberton, Witrivier, Hazyview) het die ANC se steun van 65,21% tot 47,94% gedaal, en is daar geen volstrekte meerderheid wat sonder ‘n koalisie ‘n plaaslike regering kan vorm nie.  Die DA se […]