Huldeblyk: Tom Farmer

Die welbekende eiendomsagent en radio-omroeper, Tom Farmer (55), is gisteraand na ‘n kort siekbed oorlede weens komplikasies verwant aan diabetes. Hy het by 100.5FM betrokke geraak kort na die radiostasie in 2003 gestig is. Sy suster, Corné Venter, voeg by: Hy was ook ‘n fotograaf en ‘n kosfundi en sosiale vlinder en koorsanger en, en, […]