Callum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap

Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe in Kenia verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44 minute en twee sekondes voltooi het. Megan Botha (o.23) het ‘n silwermedalje ingepalm. Hulle gesels met die Middag Game Drive. Luister hier:
Nelspruit-eiendomme onder Gareth Mnisi-bates wat SAID bevries

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n voorlopige bewaringsbevel bekom op bates van die Stad Tshwane se hoof finansiële beampte, Gareth Mnisi, insluitend versekeie eiendomme in die Laeveld. Die Inkomstediens het vanoggend ook ‘n deursoeking en beslaglegging uitgevoer by sy kantoor as deel van ‘n belastingondersoek. Die Gauteng Hooggeregshof in Pretoria het die voorlopige bewaringsbevel in […]