Grensbestuursowerheid stel nuwe voertuigteikenstelsel by Lebombo bekend

Die Grensbestuursowerheid (GBO) sê hy beweeg weg van ondoeltreffende kontroles na doelgerigte onderskeppings wat deur intelligensie en tegnologie gedryf word, om oorgrens voertuigsmokkelary te bekamp. Die voertuigteikenstelsel span kameras in om gesteelde voertuie, gekloonde nommerplate en vervalste dokumente van eienaarskap te identifiseer. Die kommissaris van die GBO, Michael Masiapato, het gister die bekendstelling by die […]
Luilekker Sondag: Nicolene Breytenbach

Die plaaslike sangeres Nicolene Breytenbach was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer hier:
Veldwagter en veearts 10 jaar tronkstraf opgelê vir renosterstropery in Krugerwildtuin

Die voormalige Krugerwildtuin-streekbewaarder, Rodney Landela, en die voormalige staatsveeartstegnikus, Kenneth Mochocho, is elk tot 10 jaar tronkstraf gevonnis op stropingsverwante aanklagte. Hulle is tien jaar na hul arrestasie deur die Skukuza-streekhof skuldig bevind op aanklagte van die onwettige jag van ‘n witrenoster in ‘n beskermde gebied sowel as die besit van ‘n vuurwapen met die […]