Lefpa gaan selektief toelaat dat jy begin slash brand

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
KANSA mik hoog met ‘Car Sit-in’ vanjaar

Die KANSA Laeveld “Car Sit-in” vind vanaf vanmiddag 14:00 by i’langa Mall plaas. Rinella Jansen van Vuuren en Elsie Fourie vertel vir Sonop Ontbyt dat hulle vanjaar daarvoor mik om binne die 48-uur R95,000 in te samel om KANSA se 95ste bestaansjaar te vier. Luister weer: