Aansoeke vir spesiale stemme oop

Aansoeke vir spesiale stemme vir November se plaaslike regeringsverkiesing is amptelik oop. Geregistreerde kiesers wat nie op verkiesingsdag (4 November) by hul aangewese stempunt kan stem nie, word aangemoedig om aansoek te doen om op ‘n voorafbepaalde dag te stem. Die voorsiening is vir kiesers wat fisiek verswak, gestremd of swanger is of nie na […]
Luilekker Sondag: Ilse Mare

Die plaaslike musikant Ilse Mare was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister hier:
Malelane-hek môre gesluit weens jeugprotes

SANParke sê die Krugerwildtuin se Malelane-hek sal môre tydelik gesluit wees weens ‘n beplande optog deur werklose jeugdiges van Nkomazi. Die organiseerders beplan ‘n vreedsame optog om kwellinge te opper oor kwessies wat werklose jongmense in die area aangrensend aan die wildtuin raak. Volgens SANParke was pogings om met die organiseerders te vergader voor die […]