El Niño en malaria die somer: Wat jy moet weet

Prof. Lizette Koekemoer van die Wits Navorsingsinstituut vir malaria vertel vir Saterdag Ontbyt wat die komende somer, met ‘n baie sterk El Niño, vir muskiete en malaria in kan hou. Luister hier:
Luilekker Sondag: Brandon Turvey

Die plaaslike sanger Brandon Turvey was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister hier: