Safari Outdoor vier Kersfees in Julie

Ons saai vanoggend regstreeks uit vanaf Safari Outdoor in Nelspruit. Kom sluit by 100.5FM aan tussen 09:00 en 12:00 vir Kersfees in Julie-spesiale aanbiedinge. Jy kan tot 2 Augustus by hierdie winskopies baat.
Mbombela gaan slim elektrisiteitsmeters installeer

Mbombela-munisipaliteit gaan slim elektrisiteitsmeters installeer. Phumula Mathebula verduidelik vir Sonop Ontbyt wat jy moet weet van die Tesourie se RT 29-projek. Luister hier: