Sarah Barratt die Safari Veldgids van die Jaar

Sarah Barratt van Thornybush Game Lodge is aangewys van vanjaar se Safari Veldgids van die Jaar. Sy is maar die tweede vrou in 15 jaar om die toekenning te wen. Sy gesels met Laeveld Brunch. Luister hier:
Nuwe kleertjies vir pretpark se skamel geklede keiserinne

‘n Groep ma’s het tydens verlede jaar se Innibos besluit die kunswerke van skamel geklede vroue by die pretpark op die feesterrein is nie ideaal om kinders aan bloot te stel nie. Annali Schutte en Caria Harms het intussen saam met die fees, die pretpark-bestuur en Hoërskool Bergvlam gewerk om dit vanjaar met meer kindervriendelike […]