Ondersteun Soli Deo Gloria só

‘n Groep Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon het onlangs ‘n veldtog geloods om die Soli Deo Gloria-sorgsentrum in Lydenburg te ondersteun. Gerda Venter vertel meer oor hoe hulle tans na 150 afhanklike mense omsien. Luister weer: Kontak Venter direk by 072-402-6595.
Tegnologie speel belangrike rol in stryd teen misdaad

Hierdie onderhoud is deur die kliënte betaal.
Blues Rock Roadshow skop vanaand af

‘n Vier-dag Blues-fees tref die Laeveld die naweek met optredes deur top-kunstenaars by venues vanaf Witrivier en Nelspruit tot in Kaapsehoop. Kitaarspeler Wiam Otto bied ook saam met Illimar Neitz ‘n kitaarwerkswinkel aan. Hy kuier saam met Werner Botha van LiveVeld by die Middag Game Drive. Luister hier:
Koop en verkoop goud en silwer saam met Tri Metals

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.