Push Bike Race Saterdag vir kleinspan by Penryn

Penryn hou Saterdag ‘n Push Bike Race. Nicole Meyer gesels met Sonop Ontbyt. Luister hier:
Borgtog toegstaan aan prokureur van Malalane wat glo R14m steel
Die voormalige prokureur van Malalane, Zietta Janse van Rensburg, is borgtog van R6,000 toegestaan deur die Nelspruit-landdroshof. Sy en haar gewese skoonpa, Johan Janse van Rensburg, is Maandag weens aanklagte van bedrog, diefstal en geldwassery gearresteer in ‘n saak wat verband hou met ‘n eiendomstransaksie van R14 miljoen in 2021. Johan is dieselfde dag borgtog […]
Kry so ‘n lening vir ‘n eiendom

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.