Pumas bly op wenpad tydens SA Beker

Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop. Die span reis Vrydag na Bloemfontein vir ‘n kragmeting met die Cheetahs. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en Sam Sikiwe gesels ook met Sonop Ontbyt ook oor die Stonehouse 10’s die naweek. Luister weer:
Gemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep

Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom het vir ’n openbare deelnamevergadering as deel van ’n nuwe aansoekproses vir die oprigting van ’n myn op die wildtuin se voorstoep. Cindy Benson is die voorsitter van Marloth Park se belastingbetalersvereniging. Sy is bekommerd en moedig soveel […]
‘Engel daarbo’ ‘n eerste in Afrikaans vir Lanie Rischmüller

Die veelsydige Lanie Rischmüller is nuut op die Country-toneel as liedjieskrywer en sangeres maar maak spoedig opgang. “Engel daarbo” is die eerste Afrikaanse enkelsnit wat sy vrystel. Luister hier: