Gesondheidsdepartement waarsku oor malaria

Die Mpumalanga Departement van Gesondheid het ‘n waarskuwing uitgereik oor malaria, na onlangse oorstromings. Volgens die departement verhoog stilstaande water na die vloede die malariarisiko omdat dit ‘n teelaarde vir malariamuskiete skep. Simptome verskyn gewoonlik tussen sewe en 21 dae na ‘n muskietbyt en sluit in koors en kouekoors, naarheid en braking, hoofpyn, spier- en […]
Witrivier waterkrisis steek weer kop uit met mening

Witrivier se waterkrisis is terug. Die DA-raadslid, Rowan Torr, skryf dit toe aan ‘n mislukking van infrastruktuur. Hy gesels met 100.5FM. Luister:
AmberMacs-ekspo die week aangebied

Die onderhoud is deur die kliënt betaal.